Blink uit in Wiskunde
Hamburger Catering
Table Setting

Syferz


Maak 'n sukses van Wiskunde

Wiskunde se ontstaan kan duisende jare gelede na Mesopotamiƫ teruggetrek word en is ongetwyfeld die basiese boustene van die moderne samelewing. Om sukses in die lewe te behaal is dit noodsaaklik dat hierdie vakrigting bemeester word. @Syferz bestudeer ons wiskunde in diepte met erns en bied dit op 'n opwindende en lekker manier aan. Daar is geen kortpad na sukses nie, ons pad is net soveel geriefliker.
@Syferz word gefokusde groepsklasse aangebied, met genoegsame individuele aandag. Studente vind baat deur:

  • 'n Veilige plek om in te leer en probeer
  • Word nie veroordeel nie
  • Positiewe interaksie met mede-studente wat soortgelyke ideale nastreef
  • Oop verhouding met die leerkragte



Leerkragte

Isabel Roux (Graad 10 - 12)

Epos: isabel@syferz.co.za

Isabel is 'n gekwalifiseerde Hoƫrskool Wiskundeonderwyser.

Almari de Beer (Graad 8 - 9)

Epos: almari@syferz.co.za

Almari het 'n BSc graad in Fisika aan die Universiteit van Pretoria.



Table Setting

Kontak ons


Vir navrae, kontak ons gedurende oggende per telefoon of stuur 'n WhatsApp.

Adres: 127 Lunnonstraat, Hillcrest, Pretoria

Isabel: 084 652 9500

Almari: 076 282 7857

Epos: admin@syferz.co.za